Muur
Geluk aan Adri Brits van Hoërskool Fichardpark! - 28 Julie 2011
Adri Brits is tans in Gr.11 in Hoërskool Fichardtpark. Sy het die ATKV-prys vir kinder en jeugverhale van 2011 gewen. Adri was in haar laerskooldae ingeskryf vir lees by ons. Sy het ‘n liefde vir lees ontwikkel en toe al begin om verhale te skryf.
Gr. 8 en 9 het sy by Jan in die hoërskool Afr. en Eng. lees geneem. Stimulus Maksima! wil haar graag gelukwens met haar prestasie. Ons is bly dat ons program vir haar iets kon beteken.





Muur