stimulus_masthead

stimulus_logo
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
clouds

Steady Start

Steady Start vir kleuters van geboorte tot en met 3 jaar oud:

 

'n Opwindende kleuterontwikkelingsprogram wat meer as 4 000 bewegings en ander oefeninge insluit! Hierdie kursus vir kleuters is sedert Januarie 2009 amptelik beskikbaar by uitgesoekte Stimulus Maksima! sentrums regoor Suid Afrika.

 

Die program is ook geskik as 'n tuisprogram vir gemotiveerde ouers wat nou betrokke is by die ontwikkeling van hul jong kinders. Die handleidings bevat stap-vir-stap aanwysings vir elke ouderdomsgroep. Die stel sluit ouerhandleidings, werkkaarte en 'n volledige stel apparaat in.


 

Sluit aan by ons Facebook groep!

footerbar2