Ready to Read kursus van Stimulus Maksima
Ready to Read
Ready to Read vir alle "leer-lesers":
"Ready!", "steady"!!, "start"!! Hierdie genotvolle leer-leesreeks begin by letters en vorder dan na 3-letter woorde en kort sinne. 'n Noodsaaklike hulpmiddel in die vestiging van 'n stewige vertrekpunt vir suksesvolle lees. Volledig met illustrasies, werkkaarte en opwindende oefeninge.




