Reading Rocket
Reading Rocket vir alle lesers:
'n Kragtige hulpmiddel in die ontwikkeling van 'n goeie leestegniek, verbetering van leesbegrip en leesspoed. Die program bepaal huidige leesvaardighede en ondersteun die leerder dan om die vlak van geletterdheid te bereik waartoe hy of sy in staat is en wat so nodig het is vir skoolloopbaan, studies of beroep ontwikkeling. 'n Interessante en effektiewe manier om spelling op te skerp of korrekte spelling aan te leer, is ook nou in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.
'n Volledige rekord van vordering word gehou. Skool, klas, graad en indiwiduele leerder prestasies is beskikbaar op die Internet.
Reading Rocket is 'n absolute MOET vir elke individu wat sukses wil bereik.




