stimulus_masthead

stimulus_logo
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
clouds

Geleenthede


Met ons sistematiese en uitgebreide ondersteuningsnetwerk, is 'n Stimulus Maksima!  konsessie die kans van 'n leeftyd vir iemand wat in 'n geleentheid belangstel om gemeenskappe te verander vir die generasies van die toekoms!

 

Hierdie besigheidsgeleentheid stel die konsessiehouer in staat om 'n diens te verskaf aan alle speelgroepe, kleuter -, laer -, en hoërskole sowel as tersiêre instellings binne in sy toegedeelde gebied. Tuisgebruikers programme is ook beskikbaar.

 

Ons konsessiehouers is gerespekteerde besigheidsmanne en vroue wat die behoeftes van hulle kliënte na aan die hart dra. Meeste van hulle het jarelange ondervinding om mense by te staan wat graag hulle geletterdheid wil verbeter en persoonlik wil groei.

 

Ons is sedert 1998 goedgekeurde lede van die Franchising Association of South Africa (FASA).

 

Ons het verskeie geleenthede regoor die land.

 

Kontak ons gerus indien u meer inligting benodig.

Sluit aan by ons Facebook groep!

footerbar2